Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Reis

Rooihoedjies en Rooikappies

Deur Datum gepubliseer: 10 July 2018 3

Veronica is besig om dit te verloor. Sy sit in die middel ry in die minibus, nie eens langs ‘n venster nie, omring deur haar sewe Rooihoedjie vriende. En die massiewe pers rugsakke wat elkeen gekoop het vir hul toer. Miskien sou sy kon gewoond raak aan die klein…

Klere by die boomwinkel

Deur Datum gepubliseer: 8 December 2017 5

Klere by die boomwinkel en regterhande

In Dar es Salaam is daar nie veel klerewinkels beskikbaar nie, ten minste nie vir damesklere nie, en dié wat daar wel is, is so peperduur dat geen normale mens dit kan bekostig nie. Dis alles goed en wel om op Zanzibar t-hemde…

Bennie en braaihoender

Deur Datum gepubliseer: 8 December 2017 5

Benny en braaihoender

Goeie raad vir enigiemand wat in Afrika reis en in die straatrestaurante wil eet: Kyk hoe besig die plekke is. As restaurante besig is, dan koop hulle nuwe produkte in, anders word Maandag se braaihoender Dinsdag se hoenderkerrie en Woensdag se hoendersop. Ons het by vriende uitgevra…

Gebruikers Aanlyn

including 0 member, 102 guests online

Bydrae Totale