Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Liefde

My wense tel die sterre

Deur Datum gepubliseer: 1 Januarie 2019 1

My wense kom snags bymekaar
Hul kom sit in die nag lug om na die sterre te staar
My wens is dat jou siel se gevegte sal bedaar
En die probleme wat jou hart vol lê so swaar

My kind ek stuur aan jou elke ster
Gaan soek na…

Silwer Reën

Deur Datum gepubliseer: 29 November 2018 3

Vanoggend toe ek by jou ry
en dit begin so sag-reën
wens ek, ek kon nog langer bly
die tyd gaan net te gou verby

Die ure was sag
en die maan geel,
soos ‘n sagte blom
volmaak getooi in silwer’nag

Die sagte klanke
die ritme, en atmosfeer…

SHEIK NASSER AL BYAN

Deur Datum gepubliseer: 19 Julie 2018 2

Jong sheikh Nasser al Byan se kop ruk op. Hy kyk sy moeder aan asof sy skielik in ‘n ruimtewese verander het. Hy het gehoop sy het al vergeet van die troustorie. Aarde, hy is ‘n man van agt en twintig. Hoe kan hy haar toelaat om vir hom…

INK E-formaat tydskrif

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 77 gaste aanlyn

Bydrae Totale