Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Geskiedenis

Sy en Saffraan

Deur Datum gepubliseer: 27 Augustus 2018 3

My naam is Berke Khan, en ek is die Generaal van die Mongoliese weermag. My land is die land van die ewige blou lug. Die land van die Bactarianse kamele, met twee boggels. Die wêreld se beste perderuiters, en ons roem daarop dat gedurende die Nadaam fees al die…

Rook en Kersiebloeisels

Deur Datum gepubliseer: 8 Augustus 2018 2

Die swaard val uit haar hand uit. Dit is verby.

Yuki kan nie glo dat sy gefaal het nie. Die katana glim in die dowwe lig van dagbreek. Haar opponent se donker oë bly emosieloos.

Sy kan nie glo dat hierdie vreemdeling die geheime van die swaard beter ken as…

vryheid

Deur Datum gepubliseer: 29 Maart 2018 2

deur eeue is vryheid voor geveg
eeue se bloed, smarte en harde werk
soos eeue verbysnel word volke vry
verval weer in slawebande
ewige siklus van stryd
wie oorleef daarin
slegs dié wat
waarlik vry is
vry van menslike bande
vrymense onder Vader se Hand
leeftye gaan verby van…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 61 gaste aanlyn

Bydrae Totale