Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 13

Deur Datum gepubliseer: 18 Augustus 2017 4

HOOFSTUK 13

Die aand van die ontvoering sak Raba en Ramoa stil uit uit die bome uit. Hulle beweeg na die grens van die stat en tot hulle tevredenheid sien hulle dat Andries en die Indiaanse meisie weer in dieselfde hut gaan slaap.

Toe hulle doodseker is…

DIE VYF MILJOEN RAND MOORD HFSTK 1

Deur Datum gepubliseer: 18 Augustus 2017 1

HOOFSTUK 1

Laurika Botes is wat n mens sal beskryf as die gemiddelde gelukkig getroude stadsvrou. Sy is 25 jaar oud, n aantreklike blondine met lang krulhare, wat soos watervalle op haar skouers neertuimel, goed gebou met n fietse lyfie. Haar ligte grimering is altyd perfek en…

NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 12

Deur Datum gepubliseer: 16 Augustus 2017 3

HOOFSTUK 12

Die trommeboodskappe lei Raba en Rosa al nader na Andries. Raba het afgelei van die laaste tromme boodskappe dat Andries en Nandi gevange gehou word deur n Indiane stam wat naby hulle is. Van die feit dat daar n meisie by Andries is swyg hy maar…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 67 gaste aanlyn

Bydrae Totale