Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

DIE VYF MILJOEN RAND MOORD slothoofstuk

Deur Datum gepubliseer: 25 Julie 2016 4

Seweuur stap Kas Hennie Aucamp, die senior aanklaer se kantoor in. Albei is ou motorgeesdriftiges en kom al n lang pad saam met ou motors maar ook in die hof.

Hennie groet hom en vra: “En waarmee kan ek kaptein Dreyer help vanmore. Moet nie vir my sê dat…

DIE VYF MILJOEN RAND MOORD HFSTK 10

Deur Datum gepubliseer: 23 Julie 2016 9

Toe Chantal de Beer Kas en n vrouekonstabel voor die deur sien staan weet sy dat haar uur geslaan het. Dit is net of sy haarself nie sover kan kry om die veiligheidsdeur oop te sluit nie maar toe Kas haar vra om oop te sluit dat hulle kan…

DIE KOSBLIK

Deur Datum gepubliseer: 22 Julie 2016 7

Uit die kombuis hoor sy hoe fluit hy die bekende deuntjie. Hy doen dit altyd, waarmee hy ook al doenig is. Nes sy oupa ook altyd gedoen het.

Fanja stap saggies nader om te sien waarmee hy nou weer besig is. En dit so vroeg in die môre op ’n…

Gebruikers Aanlyn

6 Lede, 77 gaste aanlyn

Bydrae Totale