Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

MEISIE MET DIE VIOOL

Deur Datum gepubliseer: 9 Maart 2017 3

Dit het na vioolmusiek geklink wat vanuit die solder gekom het net nadat Braam Eksteen die Land-Rover se masjien voor die ou opstal afgeskakel het. Feitlik dadelik hou die musiek op en na n paar oomblikke verskyn n aantreklike donkerkop met n spierwit rok, soom net bokant die knie,…

RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 9

Deur Datum gepubliseer: 5 Maart 2017 3

Die winter slaan hierdie jaar skielik op Kroonstad toe en ryp dit die eerste nag met mening. In hierdie tyd het die Meirings getrek en moes Tiny weer drie dae verlof neem vir die trekkery. Hy het gereël met die kontrakteur op die stasie om smiddae een van sy…

RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 7

Deur Datum gepubliseer: 26 Februarie 2017 3

HOOFSTUK 7

Die oggend sukkel die roepman nie om Tiny wakker te kry nie. Nadat hy klaar gemaak het en gegroet het vertrek hy met n lied in sy hart loko toe. By die loko kan hy nie vinnig genoeg in die roosterkantoor kom om verlof te vra nie maar…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 117 gaste aanlyn

Bydrae Totale