Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 6

Deur Datum gepubliseer: 23 Februarie 2017 5

HOOFSTUK 6

Dit is Maureen wat naderhand wakker word van die roepman se geklop en geroep: “Oom Tiny, wakker word, oom is half vier aan diens”.

Sy moet Tiny bietjie ruk en pluk om hom wakker te kry maar nadat hy die roepboekie deur die venster gevat het om te teken…

RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 5

Deur Datum gepubliseer: 19 Februarie 2017 8

HOOFSTUK 5

Kwart voor nege groet Tiny sy kinders en vir Maureen om deur die agterdeur met sy kosblik te verdwyn om sy trein te gaan werk. Die strate is blink en nat onder die straatligte maar Tiny merk dit skaars op. Hy wou gehad het dat sy kinders verder…

RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 4

Deur Datum gepubliseer: 15 Februarie 2017 7

HOOFSTUK 4

Tiny gaan stort eers gou voor hy fietsloods toe stap, sy blik op die draer vasmaak en die pad vat huis toe waar sy mense vir hom wag. Die lug is bewolk en Tiny weet dit gaan begin reën deur die middag en as dit vannag reën…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 43 gaste aanlyn

Bydrae Totale