Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 3

Deur Datum gepubliseer: 11 Julie 2017 2

HOOFSTUK 3

Xandu, die leier van die Indiaanse Sapanahua jag geselskap steek sy hand omhoog om sy geselskap tot stilstand te bring toe hy die vreemde geluid in die lug hoor. Die geselskap bestaan uit tien jagters en voel hulle redelik tevrede na n suksesvolle jagtog af. Hulle…

SPOOK ASEM

Deur Datum gepubliseer: 7 Julie 2017 8

Hulle het vroeër vandag ingeboek na ‘n lang, steil rit op die stofpad. Die bestuurder van die vakansie-oord het die huis vir hulle oopgesluit, vir hulle verduidelik waar alles is en op sy pad uit grappenderwys oor sy skouer gesê: “Hierdie huis is berug vir die spook wat hier…

NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 1

Deur Datum gepubliseer: 4 Julie 2017 5

HOOFSTUK 1

Andries Verwey was van kleins af versot op vlieg en vliegtuie. Vandat hy die eerste keer sy oë op n Tiger Moth gelê het tydens n lugskou was daar geen keer aan hom nie. Uit visblikke en stukke plank het hy model vliegtuie gebou en…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 58 gaste aanlyn

Bydrae Totale