Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

MY VOORKOP IS TE GLAD VIR ETIKETTE

Deur Datum gepubliseer: 28 Desember 2019 2

Jy woon ‘n byeenkoms by en word saam met vreemdelinge ingedeel by ‘n tafel. Jy maak, soos almal maar doen, geselsies.
“Hallo, ek is Martha.”
“Aangename kennis. Ek is Drien.”
“O? Hallo, Drien.”
“Snaaks dat ons mekaar nog nie raakgeloop het nie. Ons ou dorpie is mos darem nie…

KERSWENS VIR JOU

Deur Datum gepubliseer: 22 Desember 2019 2

Môre sê
Mag jou hart die stal wees vir die geboorte van ñ wonderwerk. En mag God engele stuur met 3 geskenke vir jou: GOUD vir drome en wense waarmaker in Sy liefde. WIEROOK wat in ‘n lieflike geur van hoop en lewe deur jou sal dans; altyd. MIRRE…

Elsa verloor haar selfoon vir ’n dag.

Deur Datum gepubliseer: 19 Desember 2019 3

“O, blikkies!” In afgryse staar Elsa na die kattebak van haar voertuig, bewend van haar reëndeurdrenkte klere. “Deksels, Elsa! Wat het jy nou aangevang? Eers verloor jy jou selfoon en nou dit.” Sy loer weer ongelowig binne-in die motor. Haar handsak staan mooi, uittartend op die passasiersitplek toegesluit….

Gebruikers Aanlyn

5 Lede, 78 gaste aanlyn

Bydrae Totale