Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

Uitslae en Kommentare – Oktober 2019 Kleur projek

Deur Datum gepubliseer: 30 Desember 2019 3

Projek opdrag:

Die deurlopende tema vir Oktober se projek is as volg:

1. Kies enige kleur en beeld die kleur uit in jou skryfstuk.
2. Moenie die kleur se naam op enige plek gebruik nie, maar maak van suggestie gebruik. Skets vir die leser ‘n prentjie in hierdie kleur.
3. Versterk jou skryfstuk…

VIR JOU ‘N SEILSKIPPIETJIE

Deur Datum gepubliseer: 30 Desember 2019 1

Môre sê
Uit die brandkluis van my hart gee ek vir jou hierdie seilskippietjie – mag dit jou neem op ‘n ongeskonde mooi reis na die Sonkring van God se hart.
Mag jy ongekaarte kuslyne verken in 2020; jou seile span na ‘n land van ongetemde drome en rou…

MY VOORKOP IS TE GLAD VIR ETIKETTE

Deur Datum gepubliseer: 28 Desember 2019 2

Jy woon ‘n byeenkoms by en word saam met vreemdelinge ingedeel by ‘n tafel. Jy maak, soos almal maar doen, geselsies.
“Hallo, ek is Martha.”
“Aangename kennis. Ek is Drien.”
“O? Hallo, Drien.”
“Snaaks dat ons mekaar nog nie raakgeloop het nie. Ons ou dorpie is mos darem nie…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 54 gaste aanlyn

Bydrae Totale