Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

Willem Farmer en Swaartekrag

Deur Datum gepubliseer: 8 Mei 2016 7

Willem Farmer en Swaartekrag
Ek het nooit geweet waarvandaan Willem Farmer kom nie. Hy was maar net altyd daar. Nou moet ek sê dat “altyd” op daardie stadium nie baie lank was nie. Ek dink hy het uit Springbok se wêreld gekom maar Oupa het altyd gesê hy kom nie…

Gister se kleure

Deur Datum gepubliseer: 4 Mei 2016 5

Gister is die kleur van ’n ou foto. Die eerste teken van jou liefde is wit wolke aan die begin van lente. My liefde vir jou is ’n dieprooi roos. My geskenke en blomme aan jou is ’n pouveer se reënboog. Ons eerste soen is helder sonlig.

Die Droomvanger

Deur Datum gepubliseer: 4 Mei 2016 4

Die byna-vergete-skadusiel sluip in die aand deur die stad se strate. Hy beweeg tussen die flikkerende geel ligte wat in die strate brand om hom weg te hou. Hy talm in die donker ranke van middernag, in die kraak van vloerplanke en dakke wat afkoel ná ’n dag in…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 53 gaste aanlyn

Bydrae Totale