Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

Loopdop Doep se Nasaat (Hoofstuk 1)

Deur Datum gepubliseer: 3 Maart 2016 11

Ek het saans baie daarna uitgesien vir Pa om huistoe te kom.

Ma het egter niks daarvan gehou dat hy huistoe kom nie. Hoe nader dit aan sy huistoe-kom-tyd gekom het, het haar lippe dunner geraak….
Haar oë het onnatuurlik groot gerek en sy het gestaar. Ek glo…

ALLETTA BOONZAAIER HOOFSTUK 3

Deur Datum gepubliseer: 2 Maart 2016 10

“Ek is eintlik n plaasmeisie Melt, daar van Jansenville se wêreld waar my ouers met Angoras en skape geboer het. Soos jy my vanoggend vertel het hoe jy sorgeloos en gelukkig groot geword het kan ek dieselfde sê van my jongmeisie dae op die plaas. Saam met my ouer…

ALETTA BOONZAAIER HOOFSTUK 2

Deur Datum gepubliseer: 27 Februarie 2016 9

Ek is vroeg oggend wakker en besluit ek om bietjie op die strand te gaan stap.

Ek het n gunstelingplekkie op die strand en ek is net betyds om die son oor die horison te sien kop uitsteek en deur die wolke op die horison te sien breek. Die opkomende…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 131 gaste aanlyn

Bydrae Totale