Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

Die onverklaarbare moord…

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 3

Dit was ‘n egte koue winter oggend, die mis het oor die hele dorp gehang, toe Willemien haar voordeur oop maak, vind sy haar man daar lê, in die koue, koelbloedig vermoor, selfs die bloed wat uit sy wonde geloop het, het gevries van die koue. “Ag nee, wie…

Die Wonderwerk.

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 7

Jackie vat haar man se hand waar hy op sy sterfbed in die hospitaal lê, sy begin haar hart uitpraat met hom, sy het nou al haar knieë deur gebid, dit is waarom sy besef hierdie is God se wil en nie haar wil nie, dus moet sy dit…

SY LAASTE VLUG

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 9

14 Februarie 1945. Die tweede wêreld oorlog is besig om ten einde te sleep. Van die Oostekant af is die Russiese magte reeds op die Duitse grens en aan die Westekant is die Gallieerde magte reeds oor die Duitse grens en lê op die walle van die Elbe rivier…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 123 gaste aanlyn

Bydrae Totale