Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 11

Deur Datum gepubliseer: 27 Maart 2016 9

Na n redelike stil week is ek Saterdag oggend vyf uur op en aan die gang. Na n vinnige stort is ek in die Land-Rover om Cindy en ma Aletta te gaan oplaai vir ons naweek op Jakkalsfontein. Pa Piet en ma Annetjie gaan op hulle eie en Cindy…

ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 10

Deur Datum gepubliseer: 23 Maart 2016 13

Ek weet nie of dit die glimlag of haar warmte is toe sy my styf teen haar vasdruk toe sy groet nie maar toe los my kop my heeltemal.

“Cindy wat is fout ons raak verloof hierdie naweek. Ek kom tel jou netnou op en dan gaan soek…

ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 9

Deur Datum gepubliseer: 20 Maart 2016 7

Na n week word Gert uit die hospitaal ontslaan en word ons almal uitgenooi om n naweek op die plaas saam met hulle te kom deurbring met sy afskeidswoorde: “Mense ek kry n tweede kans en wil regmaak wat ek verbrou het. Ek wil julle almal op die plaas…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 92 gaste aanlyn

Bydrae Totale