Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

Die Wonderwerk.

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 7

Jackie vat haar man se hand waar hy op sy sterfbed in die hospitaal lê, sy begin haar hart uitpraat met hom, sy het nou al haar knieë deur gebid, dit is waarom sy besef hierdie is God se wil en nie haar wil nie, dus moet sy dit…

SY LAASTE VLUG

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 9

14 Februarie 1945. Die tweede wêreld oorlog is besig om ten einde te sleep. Van die Oostekant af is die Russiese magte reeds op die Duitse grens en aan die Westekant is die Gallieerde magte reeds oor die Duitse grens en lê op die walle van die Elbe rivier…

ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 12 (SLOTHOOFSTUK)

Deur Datum gepubliseer: 30 Maart 2016 5

Toe die groot wit Mercedes voor die deur stop sak daar n stilte soos min in die sitkamer toe. Gert en Colleen staan op om die nuwe gas te gaan verwelkom en ons kan hoor hoe hulle groet en n paar oomblikke later stap hulle saam met Lukas du…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 52 gaste aanlyn

Bydrae Totale