Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

‘n Tweede onverklaarbare moord.

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 9

“Perd van ‘n heel ander kleur”

Dis somer in BiesiesVallei, ‘n klein plattelandse dorpie. Met honderd goue harte van mense wat omgee. Juanita kom by haar voor deur uitgestap, haar man Johan, oftewel Kaptein Vosloo is reeds werk toe, Juanita is ‘n huisvrou wat bedags tuis bly om…

Die onverklaarbare moord…

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 3

Dit was ‘n egte koue winter oggend, die mis het oor die hele dorp gehang, toe Willemien haar voordeur oop maak, vind sy haar man daar lê, in die koue, koelbloedig vermoor, selfs die bloed wat uit sy wonde geloop het, het gevries van die koue. “Ag nee, wie…

Die Wonderwerk.

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 7

Jackie vat haar man se hand waar hy op sy sterfbed in die hospitaal lê, sy begin haar hart uitpraat met hom, sy het nou al haar knieë deur gebid, dit is waarom sy besef hierdie is God se wil en nie haar wil nie, dus moet sy dit…

Gebruikers Aanlyn

5 Lede, 76 gaste aanlyn

Bydrae Totale