Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen

DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 8

Deur Datum gepubliseer: 28 Desember 2016 6

HOOFSTUK 8

VOORAANSTAANDE MAKELAAR SE VROU SE LIGGAAM BY VERLATE MYNSKAG GEVIND.

Die liggaam van Rebecca Morrison, vrou van Stephen Morrison, een van die stad se voorste aandele makelaars is gisteroggend by n verlate mynskag gevind.

Haar liggaam is ontdek deur mnr. Jan Viviers, n plaasboer, terwyl hy lynpatrollie…

DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 7

Deur Datum gepubliseer: 21 Desember 2016 4

HOOFSTUK 7

Kas is die oggend vroeg op kantoor en gaan dadelik na kolonel le Grange toe om die saak te bespreek terwyl hulle die lykskouer en die forensiese mense se verslae afwag wat deur die oggend sal inkom.

Kolonel le Grange se mening is dadelik:…

DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 5

Deur Datum gepubliseer: 12 Desember 2016 3

HOOFSTUK 5

Dit is n winderige drie dae later toe Jan Viviers, plaasboer, sy grensdrade te perd patrolleer. Fyn waarnemer wat hy is word sy nuuskierigheid geprikkel oor n klomp aasvoëls wat in die lug bokant die verlate mynskag ronddraai. Uit ondervinding weet hy waar die aasvoëls so…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 71 gaste aanlyn

Bydrae Totale