Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

Geets

Deur Datum gepubliseer: 8 September 2019 1

Die strooppot van liefde
het gister my hartsnare geroer,
toe druppeltone se triktrakspel
uit die hemel se makriele lig
aan die grond kom nael
maar steeds is my liggaam
ingegraveer met stene
van pyn.

‘n Tarentaal red

Deur Datum gepubliseer: 4 September 2019 Hou van

“Jy kan kies. My plek of joune. Ek is nie bang vir bloed nie. Ek moes van jongsaf bokke se kele sny. Ek my eerste lewer geëet het en die springbok se bloed op my gesig gesmeer het,” sê die man met die stoppelbaard. Eric is woedend omdat Lucinda…

Vreugde

Deur Datum gepubliseer: 3 September 2019 2

VREUGDE
Dit is ‘n wonderlike lenteoggend. Lila is buite in haar ouma se vrolike blomtuin.
Sy hoor die bure se kinders in hulle swembad baljaar. Die hondjies blaf aanhoudend; hulle is seker weer by die visdammetjie, besig om vir die visse te blaf. Die son se strale skyn sag…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 39 gaste aanlyn

Bydrae Totale