Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

Die plaegeteisterde plek

Deur Datum gepubliseer: 21 Junie 2019 Hou van

Die plaegeteisterde plek genaamd Paarl
is vol knakke en knoeste
in sinkhokkies met toegeplakte
vensters is vroueslaeners wat
verbryselende trauma aan hul gesinne
toedien; slagoffers van verkrag
se fragmentariese harte huil om te heel,
fnuikend worstel met die droewigheid.

terwyl moordernaars
tot die tong gewapen is
en by hofverhore vlug…

Kaapstad

Deur Datum gepubliseer: 21 Junie 2019 Hou van

Die moederstad is n oorlogskruit
wat oorrompel word met geweld;
bendes wat baklei en vir bene byt.
Jongmense jubel nie meer nie –
hul juigskreet is gevul met leed.

Moordgetalle stuig soos inflasie
foppers is gefop, vol frustrasie.

Kaapstad, is n verlate vesting
waar snoodsielige bendes fliek skiet.
negatiwiet in noordgevalle…

Wie is daar?

Deur Datum gepubliseer: 20 Junie 2019 Hou van

Alhilal bin Zayed, ’n Arabier van die Liwa distrik, is per kameel op reis deur die heuning kleurige duine. So dagreis weg van sy kameel plaas af. Hy was by ’n skou vir kameel boere en is meer as tevrede met die pryse wat sy diere daar verwerf het….

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 111 gaste aanlyn

Bydrae Totale