Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Verhale

DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 4

Deur Datum gepubliseer: 8 Desember 2016 6

HOOFSTUK 4

Stephen Morrison se eerste waarskuwing dat daar fout is is toe selfoon vier uur die middag lui. Toe hy antwoord sien hy dat dit die hekwag is wat hom skakel en antwoord hy: “James is daar n probleem”.

“Meneer, ek weet nie of ek nou…

Saphira se Storm

Deur Datum gepubliseer: 5 Desember 2016 6

Saphira hou die swartkop seuntjie dop wat rondhardloop met sy klein boog en koker vol pyle. Hy’s nogal goed daarmee – vir ‘n klein monster.

‘Kyk, Saphira! Ek gaan jou op jou wit vlek skiet!’ skree hy parmantig en mik vir haar.

Sy gluur vir hom. Niemand – niemand – hou…

Bariumsulfiet en Pergasie

Deur Datum gepubliseer: 4 Desember 2016 7

Bariumsulfaat en Purgasie.

Ek het my dié storie so veertigjaar gelede laat vertel deur oom Piet uit die Noord-Transvaalse bosveld. Glo erg geplaag gewees met sy maag. Skaars iets geëet of gedrink of hy wil dood van sooibrand. So erg sêg hy, dit brand soms van dóér onder uit sy…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 76 gaste aanlyn

Bydrae Totale