Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

SWEEF SOOS ‘n AREND

Deur Datum gepubliseer: 14 Junie 2016 5

Suster en swarrie kom kuier hier in die Kaap. Hulle is avontuurlustig en natuur bewonderaars. My ystervrou dogter en haar man wil ook saam kuier. Hulle is ook avontuurlustig. Ek is alleen hier want Bokka is terug na die bos van Afrika, om ons brood te verdien. Ek is…

Liewe wêreld!

Deur Datum gepubliseer: 31 Mei 2016 14

Vandag verloor ek nie my hoop. Ja daar is baie hartseer dinge wat ʼn mens woedend maak, maar dit laat my nie voel om hoop te verloor. Ek is geneig om te glo dat ons as ‘n samelewing sterker is as wat jy dink. Kyk na die res van…

Waar is hulle… Kan jy die voëls hoor?

Deur Datum gepubliseer: 30 Mei 2016 7

Die afgelope tyd het hierdie gedig en die pad soontoe weer woelig kom kuier…

Kos vir ‘n Mossie vir ‘n aand
Hennie Fritz
[2014-02-19]

Kom ons kyk vir die voëls,
in die lang doringtakke,
die digte plante, bosse,
kossoekend op die grond.

Dis vroegaandtyd
en moeder…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 86 gaste aanlyn

Bydrae Totale