Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

Halfpad- ‘n storie oor die middeljare

Deur Datum gepubliseer: 30 Junie 2016 6

Halfpad
Agt en veertig jaar gelede
was ek in die wêreld gebore.
‘n Duisend, tien duisend myle
het ek rondgeloop,
deur winter grys en groen tye
waar gras groei en dood
waar die sandpad vleg
en mens sink en brou.
In ‘n vergeefse soeke
na die werklike lewe,

Vaders van lyding

Deur Datum gepubliseer: 23 Junie 2016 6

Ons seuns het die afgelope naweek my soos ‘n vreemdeling in ons huis en hul lewens laat voel met hul moeitevolle geskenke en ’n kaartjie met lofbetuiginge wat my beide hartseer en skaam gelaat het. Hoe verdien enige mens, wat nog van ’n ou soos ek, die agting en…

ROND GENOEG.

Deur Datum gepubliseer: 21 Junie 2016 5

Saterdagoggend. Bokka is nie hier nie, maar om langs die see en al met die strand langs te stap, voel ek sy teenwoordigheid in die gees. In my kop gesels ek met hom. In my ore hoor ek hom antwoord. Agter my ooglede sien ek hom.

Daar is…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 50 gaste aanlyn

Bydrae Totale