Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

en ek proe…

Deur Datum gepubliseer: 11 Julie 2016 7

In sonligskynsel swymel ek
saam met somervlinders
wat swewend-saggiesstrelend
met suiwer sonligdou
kaleidoskopies kleure mat
terwyl die son frambroosvergroot
gunter agter vlootblouberge sak
en windswawels laag oor gras
en keur van kleur vir laas’ nog jag
eer die kim die son se strale snuit

Die vlindertjies het hul alreeds
aan…

Verkiesing-verkiesing

Deur Datum gepubliseer: 8 Julie 2016 5

Dis nog so effens korter as ’n maand, dan gaan ons verkiesing speel.

“Speel”, omdat na die aanhoor van sogenaamde radio-debatte die afgelope 3 weke, dit die mees gepaste beskrywing is. Alhoewel my kennis van hul wêreld baie beperk is, is daar tog ‘n struweling in die gemoed wat druk…

Daar’s feetjies in my bos

Deur Datum gepubliseer: 8 Julie 2016 7

Gisteraand, tot die uitbundige genot van die kennisse en vriende en familie, het vroulief kiekies van 26-jaar gelede, van ons as jonges en studente, op die wereldwye skerm geplaas.
“My kiekies is verwysings, my lewensinventaris die ensiklopedie van my bestaan. My kiekies is bewyse vir die feit dat ek…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 110 gaste aanlyn

Bydrae Totale