Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

RESENSIE: Die film, PHILOMENA

Deur Datum gepubliseer: 6 Augustus 2016 5

PHILOMENA, die film

Philomena Lee, ‘n ierse meisie van veertien, het ‘n ou by ‘n kermis leer ken. Toe die swangerskap duidelik sigbaar was, is sy aan die Magdelena-Orde afgegee. Hier het sy  met duisende ander ongetroude moeders in dosyne tehuise  onder die swaarste ontberinge, as sondaar, haar…

Ons beurt om te doop

Deur Datum gepubliseer: 1 Augustus 2016 4

Ons doop, of eerder, na vele probeerslae om die datum vasgemaak te kry, doop dogter en skoonseun uiteindelik hul klein mannetjie. Hy het al selfs sy oorspronklike doopklere uitgegroei, maar as ‘n klip in jou pad gerol word, moet jy maar daarom werk, al neem dit ‘n ruk!

Nou ja,…

18 Julie se gee of eerder gee-nie

Deur Datum gepubliseer: 12 Julie 2016 6

Dit is nie elke oggend wat ek ’n groot lus vir dieselfde onderwerp op die draadloos ervaar nie. Vandag was weer een van “daai” oggende. Net soos ek dink die aanhoudende verslagdoening oor vryheid van spraak is op ’n einde, dan trek die een of ander verslaggewer los met…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 89 gaste aanlyn

Bydrae Totale