Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

Hartaanval

Deur Datum gepubliseer: 20 Augustus 2016 8

Ek het n intense vergadering gehad met emosies wat hoog loop. So loop ek hoogs ontsteld daarna in my hart uit en in die wereld in. My gedagtes maal om en om; hoe maklik kan mense dinge se en verdraai! Redenasies wat gaan oor om te…

Een en alleen

Deur Datum gepubliseer: 12 Augustus 2016 10

Die afgelope naweek het ons gesin vir die eerste keer in ’n langtyd die kuier teerpad deur die res van die kolonie opgeneem. Die lag en gesels en saamwees was so lekker dat ek amper vergeet het dat ’n stelling wat iemand die ander dag gemaak het, nog skuins…

Spookasem Wolke

Deur Datum gepubliseer: 8 Augustus 2016 5

Eendag lank, lank gelede was daar ‘n miteskrywer wat stories vertel het vir almal wat sy ontmoet het. Stories vol eenhorings, skêre, spookasem wolke en ander lekker goed. Haar stories was propvol Afrikaanse woorde wat goed in haar luisteraars se verbeeldings wakker gemaak het – dinge wat die Engelse…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 81 gaste aanlyn

Bydrae Totale