Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

Ons beurt om te doop

Deur Datum gepubliseer: 1 Augustus 2016 4

Ons doop, of eerder, na vele probeerslae om die datum vasgemaak te kry, doop dogter en skoonseun uiteindelik hul klein mannetjie. Hy het al selfs sy oorspronklike doopklere uitgegroei, maar as ‘n klip in jou pad gerol word, moet jy maar daarom werk, al neem dit ‘n ruk!

Nou ja,…

18 Julie se gee of eerder gee-nie

Deur Datum gepubliseer: 12 Julie 2016 6

Dit is nie elke oggend wat ek ’n groot lus vir dieselfde onderwerp op die draadloos ervaar nie. Vandag was weer een van “daai” oggende. Net soos ek dink die aanhoudende verslagdoening oor vryheid van spraak is op ’n einde, dan trek die een of ander verslaggewer los met…

en ek proe…

Deur Datum gepubliseer: 11 Julie 2016 7

In sonligskynsel swymel ek
saam met somervlinders
wat swewend-saggiesstrelend
met suiwer sonligdou
kaleidoskopies kleure mat
terwyl die son frambroosvergroot
gunter agter vlootblouberge sak
en windswawels laag oor gras
en keur van kleur vir laas’ nog jag
eer die kim die son se strale snuit

Die vlindertjies het hul alreeds
aan…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 139 gaste aanlyn

Bydrae Totale