Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

RESENSIE; JIMMY se SAAL, die film

Deur Datum gepubliseer: 23 Desember 2016 3

Hier word op entoesiastiese manier die ware lewensdrama van James Gralton (1886 – 1945) vertel, die enigste gebore Ier wat ooit uit sy tuisland gedeporteer is.
Die 23-jarige Jimmy Gralton het, ná stryery met die kerk en die grondbarone na die VSA geëmigreer. Toe keer hy na sy pa se…

EEN DAG…

Deur Datum gepubliseer: 2 Desember 2016 5

….op ’n slag. Een voet voor die ander, tree vir tree. Ons durf nie meer afbyt as wat ons kan kou of sluk nie.
Dis Vrydag. Twee dae na die swartste verskriklikste Woensdag. Ek is wakker maar my oë is toe. Ek probeer ’n gedagte vasgryp, maar dis asof…

‘n Oogwink.

Deur Datum gepubliseer: 8 November 2016 8

Dis Woensdagmiddag. Pas na ses vanoggend het ek my sitplek bespreek. Byna presies vier-en-twintig uur voor die vlug. Môre is die dertiende. Nie ’n slegte dertiende soos die bygelowiges glo nie. Inteendeel, ’n heerlike dertiende, want sien, ek is besig om te pak en gaan môre by my Bokka…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 105 gaste aanlyn

Bydrae Totale