Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

Loop saam, loop saam deur die lewe…

Deur Datum gepubliseer: 12 Julie 2019 2

. . . stap saam na Hanover traat. Ons stap ’n wye draai deur toeka.

Radio se toeka, is onafwendbaar deel van myne. Vroegoggend was Flink uit die Vere met Fanus Rautenbach. Na ontbyt 9h15 was dit Siembamba, waar onder andere Liewe Heksie lewe gekry het. Van 10h30 afwas daar…

Dood, waar is jou angel? Deur Lynelle Clark

Deur Datum gepubliseer: 11 Julie 2019 2

‘n Oor vertaalde stuk geskryf einde 2015 vir ‘n Londense tydskrif

Dood se angel los geliefdes lam en verslae lank na die afsterwe van ‘n geliefde. Die persoon se teenwoordigheid in die huis ‘n tasbare bewusmaking dat hulle daar was. Die nagte is gewoonlik die ergste. Dit is dan wanneer…

Hande

Deur Datum gepubliseer: 27 Junie 2019 1

Hande

Die Here het vir ons liggame met die wonderlikste beweeglikheid en grasie gegee. Dink maar aan ‘n ballerina wat op haar tone staan en, met hande bo haar kop uitgestrek, in die rondte tol. Al haar aandag en energie is gefokus op die danspassie waarmee sy besig is. …

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 85 gaste aanlyn

Bydrae Totale