Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

Blye Bettie

Deur Datum gepubliseer: 28 Februarie 2020 2

My dierbare krosie was ‘n pragtige, spontane dogtertjie, maar hiperaktief en super-sosiaal. Ons het in ‘n nuwe buurt vol jonggetroudes met klein kindertjies gewoon. Die bure direk agter ons, het vier woelwaters gehad, waarvan die oudste seuntjie (so oud soos ons spruit), ook ‘n absolute handvol was.

Die “klein kerkie”…

Egbreuk se gevolge

Deur Datum gepubliseer: 28 Februarie 2020 1

Dit is Sondag en die kerk is stampvol mense, soos gewoonlik sit elkeen op sy of haar eie plek uit die mag van gewoonte. Pastoor en sy ouderlinge buig die hoofde en neem hul plek op die verhoog in, Tannie Petro begin weer aanborstig te hoes en verlaat die…

Humor in die kerk

Deur Datum gepubliseer: 25 Februarie 2020 Hou van

RUBRIEK
(Brons)

Humor in die kerk.

Kerk: net ʼn gebou, maar ook die plek waar talle gelowiges Sondae vergader waar, onder andere Woordbediening plaasvind. Soms is dit in hierdie einste gebou waar doopbeloftes afgelê word en ook feestelike tye soos huweliksbetrekkings geskied. By ander geleenthede is dit vir die minder aangename tye…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 43 gaste aanlyn

Bydrae Totale