Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Rubrieke

Die tekkies draf in

Deur Datum gepubliseer: 25 September 2019 1

Die tekkies draf in

Goeiedag van die “new kid on the blog”! Ek beplan om so af en toe hier in te hardloop en gedagtes oor die wedloop van die lewe met jou te deel. Skryf is mos terapie vir die siel, ‘n manier om aan gedagtes te herkou en…

Nadraai

Deur Datum gepubliseer: 23 September 2019 3

Hetsy ons terugkeer tot stof –
na dieselfde baarmoeder
waarin alle lewe begin;
fragmenteer en disintegreer,
as ongeïdentifiseerde atome
verskerf en versprei,
sal die dood ieder van ons
‒sonder onderskeid‒
tot dieselfde einde bring

©Loretta Szikra
20190919

Lied van die natuur

Deur Datum gepubliseer: 20 September 2019 1

“As ek moeg word vir die lewe in die stad …”
Soms het mens nodig om bietjie weg te breek. Om weer stil te kan word en die eenvoud en ongekunsteldheid van die barre natuur te voel en te beleef.
Dit het ek weereens besef toe manlief uit die…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 106 gaste aanlyn

Bydrae Totale