Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

November 2017 – Oop projek

Ons staan amper aan die einde van die jaar, en dit is dus nodig om die tempo te verminder.

Hierdie maand is die projek ‘n gemaklike een waar julle eie kreatiwiteit ten toon gestel kan word.

Skryf in enige styl oor enige onderwerp sonder voorskrifte en reëls.

Beide die digters en die storiemakers het vrye teuels.

Laat die woord rol – Skryf in Afrikaans

Groete
Projekbestuurder

DIEP IN MY HART

Deur Datum gepubliseer: 30 November 2017 10

DIEP IN MY HART

Vers1
Diep in my hart is ek nog ñ kind
wat strewe na drome in die wind
waar sal ek weer my liefde vind
dat ek my drome vas kan bind

vers2
diep in my hart is ek nog ñ kind
wat my drome tog eendag sal…

In my gesig

Deur Datum gepubliseer: 29 November 2017 5

In my gesig

In my gesig
bewustelik aspris
s l u l i s t i g k o u d
vrees niet meer
lastige ongeduld suis
ystervrou lyflik
heilig bloed bedek
vloei superieur arterie
gekettingde bidsnoere
beloftes bekragtig
staatmaker
onvoorwaardelike liefde
reddende behoud
telkemale op

Fyn – soos fynbos

Deur Datum gepubliseer: 29 November 2017 7

Ek sien jou staan teen krans
en klippilare.
Daar is fynbos in jou arms
en jou vel is soos ivoor.
Die winterson toor heuning
en amber uit jou hare.

Die aarde is van jou bewus –
sy weet jy is ‘n kaalvoetkind
wat net partymaal skoene dra.
(Sy ken jou…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 61 gaste aanlyn

Bydrae Totale