Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Mei 2020 – “Ek wens dat ek …” projek

Beste INKers

Ons betree alreeds die 5de maand van 2020 en vertrou dat julle en jul families gesond en veilig is tydens die grendeltydperk.

Die tema hierdie maand is “Ek wens dat ek…”

DIGTERS:
*Skryf ‘n sonnet (Engels- of andersins).
*Jy mag nie die tema as titel gebruik nie, maar die inhoud moet die sinsnede op een of ander plek bevat.
* Jou vers sal streng volgens sonnet reëls beoordeel word.

GORRELS:
* Gebruik die sinsnede in jou skrywe.
* Skryf ‘n vonkgorrel van 200 woorde.
* Dui jou woordtelling aan.

VERHALE:
* Skryf ‘n periode verhaal van minder as 800 woorde.
* Gebruik die tema.
* Dui jou woordtelling aan.

RUBRIEKE:
* Gebruik die tema – 500 woorde

ARTIKELS:
* Gebruik die tema innoverend – 500 woorde

Dis lekker om in Afrikaans te skryf.
Projekbestuurder.

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Uitslae en kommentaar Mei 2020 “Ek wens dat ek…” projek

Deur Datum gepubliseer: 1 Julie 2020 9

GEDIGTE:
GOUD:
WENNER: NO. 8 Carma Shaw met Enkeling in vlug
2DE PLEK: NO. 15 Carma Shaw met Godverlate
3DE PLEK: NO. 7 & 9 –Caren Kearly met Woestyngebed EN Anzé Bezuidenhout met Ingeperkte drome

SILWER:
WENNER: NO. 3 Andries Fourie met Rooiwyn
2DE PLEK: NO. 2 Andries Fourie met Ode aan my hond Mister
3DE PLEK:…

Utopia (brons)

Deur Datum gepubliseer: 31 Mei 2020 7

Utopia

Hulle sê dat die wêreld soos ons dit geken het, nou vir altyd anders gaan wees. Hoekom? Want sien – ʼn nare virus het uitgebreek! Dit het onverwags en ongevraagd in ons lewe ingesluip soos ʼn dief in die nag! Daar is verskeie teorie – oorsprong van die…

Zizzie by ʼn feetjie konsert. (brons)

Deur Datum gepubliseer: 31 Mei 2020 8

Zizzie by ʼn feetjie konsert.
Vroegaand sit mamma my in die bed. Sy lees vir my en soen my sag in my nek.

“Lekker slaap Zizzie, droom van feetjies fraai tot mamma jou weer môre kom wakker maak.”

Met oë toe lê ek en droom in my bed – veilig en warm…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 61 gaste aanlyn

Bydrae Totale