Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Junie 2020 – Vryheids projek

Beste INKers

Ek is saam almal opgewonde dat ons by die aanbreek van Junie meer vryheid gaan geniet en dat die grendel reëls dramaties verslap word. In die lig hiervan kan ek aan geen beter tema dink as “VRYHEID” nie
.
Die deurlopende tema dus, vir alle afdelings is “Vryheid”.

“Vryheid” mag nie losstaande as ‘n enkel titel gebruik word in enige afdeling nie.
Ekstra krediet sal gegee word in alle afdelings vir die skep van neologismes, sinonieme en woordkeuses. Hierdeur wil ek poog om almal aan te moedig om ons woordeskat uit te brei.

Gedigte:
Geen reëls en voorskrifte anders as die algemene hierbo nie.

Gorrels:
Geen addisionele voorskrifte nie.

Artikels:
Probeer politieke nuanses vermy terwyl jy die tema aanpak.

Rubrieke:
Geen addisionele voorskrifte nie.

Verhale:
Geen addisionele voorskrifte nie.

Lekker skryf – vry en Afrikaans
Skrywersgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Kruip na Vryheid

Deur Datum gepubliseer: 30 Junie 2020 8

Feërie het verander. Té veel na Brody se smaak. Dinge het verskuif en op onnatuurlike maniere beweeg. Ondanks sy onberispelike voorkoms, was hy ‘n borrelende gemors binne. Elke keer as ‘n tropiese blom blom, krul hy innerlik ineen.

Dit was gevaarlik.

Hy kniel om die laaste heideblomblare op te tel. Flitse…

Die prys van Vryheid

Deur Datum gepubliseer: 30 Junie 2020 6

Stergradering : Silwer
Woordtal : 1217

Vryheid – die distrik waar my pa byna 93 jaar gelede op hul familieplaas gebore is. Saam met my daaglikse porsie mieliepap-en-melk het ek dikwels ook ʼn goeie les in geskiedenis gekry en die herinneringe aan sy passievolle vertellinge kan my tot vandag tot…

VRYHEID IN VROUWEES

Deur Datum gepubliseer: 30 Junie 2020 6

VRYHEID IN VROUWEES
(brons)

Vryheid – ‘n konsep wat ons dikwels as vanselfsprekend geag het. Onlangs het die inperking van die pandemie ons kom leer dat dit eintlik ‘n voorreg is. Wel van toepassing op baie verskillende aspekte in ons lewens – sit en dagdroom ek vandag oor wat vryheid…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 61 gaste aanlyn

Bydrae Totale