Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Julie 2019 projek – ‘n reis in tyd

Neem die INK-lesers op ‘n tydreis met jou inskrywing vir die Julie-projek. ‘n Reis in Tyd

Wees kreatief: besoek musiek, films, plekke, mense of gebeure. Jy kan die leser ook op ‘n tydreis na die toekoms neem.

• Gedigte:
Nie langer as 20 versreëls nie.

• Verhale:
Nie meer as 600 woorde nie.

• Rubrieke:
Wend humor in jou skryfstuk aan.
Nie meer as 300 woorde nie.

• Artikels:
Koppel die hooftema aan enige onlangse nuus.
Nie meer as 200 woorde nie.

Onthou asseblief om jou woordtal aan te dui by elke afdeling. Geniet die projek!
Ek sien uit om julle vaardigheid te beleef. Skryf in Afrikaans – dis die mooiste stem! Lekker skryf; maak my trots! Skryf in Afrikaans, dit het vlerke.

Bly warm en geniet die projek!

Groete
Ink-Moderator

*ONTHOU SLEGS 3 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE

Verlore drome

Deur Datum gepubliseer: 31 Julie 2019 3

Al die opdraandes en afdraandes
stofpaaie en teerpaaie
die reis van die lewe
soms vol sinkgate ander kere glad

Al die waardevolle lesse
dit al’s van lank terug
het ‘n verskil gemaak
van wie jy vandag is

My gebedtjie toe ek ‘n kind was
“Dankie Liewe Heer
maak my hartjie rein…

Die Mis (silwer)

Deur Datum gepubliseer: 29 Julie 2019 Hou van

Dit het ons drie dae geduur voordat ons vorms in die mis begin sien het. Alhoewel ek die ander met toorkrag aan my vasgemaak kon voel, kon ek hulle nie sien nie; selfs my eie hande was ‘n wasige gemors – my oë help my glad nie.

Die mis het…

Drake Plaag (Silwer)

Deur Datum gepubliseer: 29 Julie 2019 1

‘Skraap dit af voordat jy die mat vlek!’ skree Marge terwyl Red grot binnekom.

‘Jig! Jy kan nie deur die bos loop sonder om in draakmis te trap nie. Het jy al iets omtrent die plaag gedoen?’ Hy skud sy kop en haal sy hoed af. ‘Duidelik nie, of my…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 63 gaste aanlyn

Bydrae Totale