Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Julie 2018 – OOP Projek

Beste INKers

Hierdie maand is dit ‘n totale oop projek. Jy kan jou gedig, kortverhaal of rubriek inskryf wat nog altyd op die hart saamgedra het.
Daar is geen voorskrifte nie.

Ek is seker julle almal brand om jul eie stem te hoor sonder onnodige reëls en voorskrifte.

Skryf in Afrikaans, laat die INK vloei.
Projekbestuurder.

*ONTHOU ASB SLEGS 3 INSKRYWINGS PER LID PER AFDELING

Ek wens jy was hier

Deur Datum gepubliseer: 30 Julie 2018 1

My lief,
ek wens jy kan sien
hoe die lenteson soggens
deur die wintergrense breek
en die koue elke dag verder
die vlaktes indryf
terwyl sý soos ‘n ryp appelkoos
haarself fier aan die hemel ophys
en die nagblou heuwels
met aller mooi skakerings
van rooi violet, oranje

LIEFDESDANS

Deur Datum gepubliseer: 28 Julie 2018 4

As die son sak in die weste
om my rivier in pienk te tooi
dan vlieg my hart deur die tralies
van my bors ver na die suiderland
opsoek na jou…
en dan sodra die maan se lig
die nag se sluier wegtrek
en ou Afrika se veld
in…

Besoedel

Deur Datum gepubliseer: 28 Julie 2018 4

Daar is heelwat in die media gepraat oor besoedeling van die aarde, en die gevoge daarvan. Veral onlangs is ons op T.V gebombardeer met grafiese tonele van see besoedeling, plastiek eilande en die gevolge daarvan. Meer interesant is die reaksie wat dit wêreldwyd opgelewer het. Daar was vinnig ‘n…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 26 gaste aanlyn

Bydrae Totale