Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

GrysKrag kompetisie

ENGELE OP MY PAD-MY BESKERMENGEL

Deur Datum gepubliseer: 29 Maart 2017 10

ENGELE OP MY PAD

Enige mens het seker engele op sy lewenspad en is dit sekerlik waar dat engele in baie mense se lewens n groot invloed op hulle lewe kan uitoefen.

Ek glo vas dat daar ook beskerm engele in enige mens se lewe is,…

ENGELE OP MY PAD-MY LIEFDESENGEL

Deur Datum gepubliseer: 29 Maart 2017 16

Dit was seker so vyf jaar terug toe ek die aand met my vakansie langs die strand gaan stap het. Die son het net onder die horison begin verdwyn en die laaste strale het die wolke rooi getint. Saam met die dreunende branders en wit skuimperd golwe wat strand…

Engel op jou pad

Deur Datum gepubliseer: 27 Maart 2017 10

“My Engel en engel op my pad ” verhaal ek in digvorm met my ware
verhaal van die aanloop, voorloop, verloop en naloop van vier dae en
daarna waar ek aan ‘n suikerkoma geraak het, maar ‘n aardse EN my
Hemelse Engel my sou red. Die aanloop en voorloop…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 28 gaste aanlyn

Bydrae Totale