Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Februarie 2020 Limeriek projek

Beste INKers

Hierdie maand gaan ons die koeël byt en ‘n bietjie buite ons gemaksone skryf.

Ek gaan, om die las effe ligter te maak, geen tema voorstel nie. Ons gaan egter die Limiriek aanpak.

DIGTERS:
Volg streng reëls en skryf ‘n Limiriek.

RUBRIEKSKRYWERS:
In die gees van die humor waarvoor ‘n Limiriek vra, skryf ‘n rubriek oor die mees komiese ding wat tydens ‘n erediens gebeur het. Dit mag ‘n eie ervaring of ‘n oorvertelling wees.

ARTIKELSKRYWERS:
Doen genoegsame navorsing en skryf ‘n artikel oor die oorsprong van die Limiriek.

VERHAALSKRYWERS:
Skryf ‘n humoristiese verhaal oor Mevrou Dominee wat die kollekte verloor het.

GORRELS:
Bekla jou lot oor die gebrek aan humor in ons samelewing.

Ek sien uit om julle oorspronklikheid te beleef.

Skryf in Afrikaans. Dis lekker!
Projekbestuurder.

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

FEBRUARIE 2020 PROJEK – LIMIRIEKE – UITSLAE & KOMMENTAAR

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2020 1

Baie geluk aan hierdie 7 INK-lede!!

OPDRAG:
Ek gaan, om die las effe ligter te maak, geen tema voorstel nie. Ons gaan egter die Limiriek aanpak.

DIGTERS:
Volg streng reëls en skryf ‘n Limiriek.

RUBRIEKSKRYWERS:
In die gees van die humor waarvoor ‘n Limiriek vra, skryf ‘n rubriek oor die mees komiese ding wat tydens…

Lag is die beste medisyne.

Deur Datum gepubliseer: 29 Februarie 2020 1

(Brons)

Lag is die beste medisyne.

Ek hoor nog die oumense met die sê-ding: “Lag en die wêreld lag saam, huil en jy huil alleen.” As kind was dit vir my nogal vreemde begrip om te verstaan, want sien: as jy huil wil jy mos darem nie heeltemal alleen sit en…

Limeriek twee

Deur Datum gepubliseer: 28 Februarie 2020 1

(goud)

’n Eensame boer van De Aar
Wou graag ’n paar nooiens vergaar
          Voor mens kon sê més
          Had hy sommer ses
O wee, toe is oorlog verklaar

© Carma Shaw

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 30 gaste aanlyn

Bydrae Totale