Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Februarie 2017 projek – Liefde

LEES ASSEBLIEF DIE OPDRAG MOOI DEUR!!

Februarie maand is die plek vir feesvieringe rondom die liefde. Die liefde wat ons het, die een wat ons begeer en dalk ‘n herinnering oor die een wat weggekom het.

Hierdie maand se projek is ‘n oop kategorie wat beteken daar is nie enige vormreëls en rympatroon voorskrifte vir die digters is nie.

OPDRAG aan alle digters en skrywers:

Ons wil egter hê dat die sinnetjie: ‘liefde bely in die mooiste neurie-klank’ in jou werk voorkom. Die enigste reël is dat die sin presies so aangewend word. Uitsluiting van hierdie sin sal jou inskrywing diskwalifiseer.

Ons vertrou dit gaan opwindende skryfwerk tot gevolg hê.

Wys ons hoe jy lief het; skryf in Afrikaans.
Projekbestuurder

KERSFEES in OORLOGSTYD

Deur Datum gepubliseer: 22 December 2017 6

KERSFEES in OORLOGSTYD

Na aanleiding van Neels Claassen se artikel (van 21e. Desember 2016) oor Kersfees 1942 in Stalingrad in die tweede wêreldoorlog het ek nog ‘n paar insidente nagevors. As iemand van nog ‘n ware begewenheid uit ‘n oorlog weet, kan hy my daarvan kom vertel. Of…

WENNERS: – LIEFDE -PROJEK: FEBRUARIE 2017

Deur Datum gepubliseer: 3 March 2017 9

Baie geluk aan die volgende wenners!!

GEDIGTE:
1. Hermien Strumpher met Pasmaat
2. Loretta Szikra met Ek sal jou liefhê tot…
3. Barbara Smit met Doolhof van my liefde

VERHALE:
Geen

Baie geluk aan hierdie 3 digters

Inkgroete

HARTS KLANKE

Deur Datum gepubliseer: 28 February 2017 10

Die woorde is stom, die instrumente sonder wysie
die bladmusiek skree luidkeels om openbaring
van die hart se grootste simfonie
tot vervelens toe deur die eeue herhaal
die bladmusiek skree luidkeels om openbaring
terwyl die note van my eie hart hul vorm kry
tot vervelens toe deur die eeue…

Gebruikers Aanlyn

including 2 members, 98 guests online

Bydrae Totale