Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Projekte

Sambreel-liefde

Deur Datum gepubliseer: 27 Januarie 2017 6

“Gerhard het toe op die ou einde besluit om haar te vra om te trou”

Dit is nog ongeveer ‘n maand dan begin die heerlike somer en Gerhard kry baie koud sonder sy Saartjie langs hom, hy lê in die bed en verwonder homself aan haar mooi oë al…

Geheime bewonderaar

Deur Datum gepubliseer: 27 Januarie 2017 22

“Dis darem al Vrydag” sê Juanita vir haar man met ‘n glimlag op haar gesig. “Ja nee, en ek is darem die naweek af” antwoord Anton haar man terug. Naweke is altyd haar en Anton se tyd wat hulle saam spandeer en hierdie naweek gaan hulle in die…

Paleis – Rebecca

Deur Datum gepubliseer: 27 Januarie 2017 4

“Voel dit vir jou ook kouer as ander dae Collin?” vra Marinda, met skrik in haar oë terwyl sy na die paleis kyk wat doer vêr agter die berge uitsteek as gevolg van die mus in die lug, haar neef weet sy is met die helm gebore, maar hy…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 54 gaste aanlyn

Bydrae Totale