Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Projekte

HIPPIE LIEDJIE

Deur Datum gepubliseer: 21 Oktober 2016 5

Die lewe is ‘n hippie liedjie,
dit is vol blomme geverf
op knop karretjies,
dis ‘n bont gedoente met toings en poncho’s.

Dis woeste deurmekaar hare,
wat orals krul soos hulle wil.
Dit word ‘n seisoen liedjie,
wat jou longe in suig
voor jy die kniee voor liefde buig
en…

PAPPA IS HIER

Deur Datum gepubliseer: 21 Oktober 2016 5

Loop padlangs, al met die ry bome af.
gooi jou oë se kyk met sagte deernis op,
na die ente van die groot blaar here, wat trots regop staan.

Dan kyk jy na my wandelstok,
wat ek met ‘n vorentoe, adelike heen-en-weer, swaai,
jou die kuns van wandel leer.

Met skemer…

EK WIL KOM KUIER

Deur Datum gepubliseer: 21 Oktober 2016 3

Mag ek vir jou kom kuier, want die engel voor die poort het my geweier?!
Ek wou vir hom skree, “God het jou vir my gegee!”
Maar sy ore was doof en sy oë was leeg.

Ek wil vir jou kom kuier!
God het jou vir my gegee en toe…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 65 gaste aanlyn

Bydrae Totale