Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Projekte

INK GEDENKBUNDEL: ALGEMENE NOTA

Deur Datum gepubliseer: 17 Januarie 2017 5

NEEM KENNIS: INK Skrywers

Die projek vir die gedenkbundels is nog in volle swang en volgens bestuur sluit dit eers die 22 ste Januarie 2017. Alhoewel daar ongelooflike inskrywings ontvang is vir oorweging is daar op hierdie stadium veels té min om ‘n kwaliteit bundel saam te stel.

Met toestemming van…

Die rotsvalk se oorwinningsvlug

Deur Datum gepubliseer: 16 Januarie 2017 5

As jy met jou luimerende musk en sandelwood aroma
(wat soos klam dennenaalde en mos in die lug hang)
robuust agter my lyf inskuif om in my
sagte voue koesterplek te kry,
vul ‘n vrede (soos die vlug van swaels
na somer kontinente) my hele wese.

Vou die akropolis van…

~ Sestien jaar gelede het ek vir die eerste keer begin lewe ~

Deur Datum gepubliseer: 16 Januarie 2017 7

Vandag, tien jaar gelede, staan ek vroegoggend langs ons swembad in Upington, met ‘n koel luggie wat deur my hare speel. Ingedagte skep ek verdwaalde blare uit die swembad en my gedagtes draai soos altyd rondom my leë baarmoeder, rondom die doodsheid binne my. Twaalf verspilde jare kleef aan…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 77 gaste aanlyn

Bydrae Totale