Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Projekte

ʼn Boog vir Hartbeespoortdam

Deur Datum gepubliseer: 31 Maart 2020 Hou van

Ons was seker al ʼn honderd maal by Hartbeespoortdam en het elke keer onderdeur daardie boog gery, min wetende wat dit eintlik verteenwoordig. Dit was egter die blanke pioniers wat gedurende 1836 die potensiaal van die water raakgesien en die idee gevorm het om dit te ontgin. Riviere en…

Beleef ons moontlik ’n tyd van groot verandering?

Deur Datum gepubliseer: 31 Maart 2020 Hou van

Soms is dit moontlik om gebeure in jou lewe waar te neem wat jy nie anders kan beskryf as ʼn triomfboog nie – jou eie “Arch of Victory”. Dit is daardie gebeurtenis wat jou lewe in twee deel, ʼn voor en na. Soms gaan dit gepaard met ʼn dag…

VIRUS VAN KRONE

Deur Datum gepubliseer: 31 Maart 2020 2

onseker en verward, hande omhoog,
soekend en biddend na verlossing
van onder uit jou triomfboog.
In die holte van jou arm
ons tronk vir nou;
’n mensdom met hoop
in afwagting
saamgevou.

©HMellet

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 64 gaste aanlyn

Bydrae Totale