Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Liegstories

Grensplaas

Deur Datum gepubliseer: 19 April 2018 4

Grensplaas, deur Stephan Uys

Ferdinand Jakobus Gerhardus Ehlers se hare mag grys wees, maar nie een van hulle is bang nie! Hy is twee en sestig jaar oud en het al baie dinge in sy jare gesien en beleef; hy gaan ook nie nóú staan en bang word nie.

Vroeg…

Bela-Bela

Deur Datum gepubliseer: 19 April 2018 4

Bela-Bela

Dit is nou maar net so dat sekere mense met ʼn ingeboude kompas gebore word. Jy kan hulle enige tyd en op enige plek wakkermaak en hulle vra waar is noord. Na ʼn bietjie innerlike oordenking en interne navigasie sal hulle dan vir jou met ongelooflike akkuraatheid presies kan…

Noem hom sommer Gert

Deur Datum gepubliseer: 12 Maart 2018 3

Dit is so om-en-by vieruur op ’n Donderdagmiddag êrens in Julie 2002. By die toonbank in ’n kroeg wat eens ’n skaflike dagloner se watergat was, sit ’n man met ’n glas; nou is dit ’n raserige swartgeverfde hool waar die kokkerotte skaam-skaam agter die brouery se kiste ronddartel….

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 78 gaste aanlyn

Bydrae Totale