Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Liegstories

Boer Johan soek ‘n vrou

Deur Datum gepubliseer: 21 April 2018 Hou van

Boer Johan soek ʼn vrou, deur Stephan Uys

“Nou’s ek moeg gelieg!” sê Johan vir homself, en gee ʼn gedempte vloek. Hy vryf die krampe uit sy kort dik vingers. Hy het nog nooit van skryf gehou nie, en die brief aan “Boer soek ‘n vrou” het sy tol geëis….

Die Uittog

Deur Datum gepubliseer: 21 April 2018 2

Die Uittog, deur Stephan Uys

Hier na die einde van November bestudeer ek en Liefie die begroting met ‘n vergrootglas, nie omdat ons oë so sleg is nie, maar omdat ons salarisse so klein is. Ons besef sommer reeds gou in ons ondersoek dat daar nie fondse is vir see…

Ja Korporaal

Deur Datum gepubliseer: 19 April 2018 3

Ja Korporaal, deur Stephan Uys

Ek kom nog uit die era van verpligte Nasionale Diensplig. Ek onthou ek was in Standerd Nege toe daar so ʼn bruin venstertjiekoevert in ons posbus lê, geadresseer aan niemand anders as die uwe nie. Ek het opgewonde die brief oopgemaak, hopende dat ek na…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 89 gaste aanlyn

Bydrae Totale