Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Liegstories

As die natuur roep

Deur Datum gepubliseer: 3 Mei 2019 3

As die natuur roep

In die Boesmanland op die Pofadderpad het ’n oom geboer wat toe ek ’n kind was vir my na ’n reus gelyk het. Nie dat hy so danig lank was nie maar sy omtrek was buitengewoon. Hy het ook een van die Ford Transit…

Oom Huilwa, Ta’ Brieka en die walvis

Deur Datum gepubliseer: 23 Maart 2019 2

Ek gaan nou nie so ongeskik wees om te sê Oom Huilwal was lelik nie. Ek gaan maar net sê sy gesig was onnetjies. Dit het half gevoel of al die parte op sy gesig nie mooi gesit het waar hulle moes sit nie. Ek kan ook nie veel…

tokkelossie

Deur Datum gepubliseer: 15 Februarie 2019 2

skeel-oog se tja-ma
kyk in kalbas se kelk

sy sè: “jy moet bokgoed ja

tokkelossie steel hul melk.”

 

skeel-oog dans n gode-dans

al agter die bok

hy’t suutjies-suutjies agter die berg geloop

hy’t vir mamma-goed gejok

hy’t koffie se wit-maak-goed

aan kaaiman

vir twak-goed

gaan verkoop.

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 113 gaste aanlyn

Bydrae Totale