Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Liegstories

MY VRIENDIN SE KOEK

Deur Datum gepubliseer: 3 Julie 2017 4

Ons was laat vir ‘n vriendin se verjaardagpartytjie en ek moes ‘n koek saamneem. Wanneer ek bak, word dit b(e)rou. Daar was anyway nie genoeg tyd om ‘n koek te bak nie. Ons het sommer by die naaste Spar gedraai om ‘n koek te koop. Die gespook en spartel…

Fielies Fisant – Jagplaas eskapades

Deur Datum gepubliseer: 30 Mei 2017 5

Oorle oupa het n jagplaas op Marken gehad. Dit het later n instelling geword dat die kleinseuns so om die beurt op skoolvakansies daar gaan kuier. Een skoolvakansie gaan kuier ek en my oom se seun, Japie, by oupa op die plaas. Al was ons twee voelbloed stadsjapies en…

Fielies Fisant – Die Skerpskut

Deur Datum gepubliseer: 27 Mei 2017 8

In 1963 beland ek in die weermag. Dit was in die dae toe ons jong manne se ma’s geen keuse gehad het as om hulle seuns aan die genade van die regering uit te lewer nie.

By die aankoms van die kamp waar jy moes aanmeld, was die eerste ding…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 75 gaste aanlyn

Bydrae Totale