Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Liegstories

Negenneegentig eenvogels

Deur Datum gepubliseer: 6 Desember 2017 6

Neenenneentig eendvogels

Daar doer in die noorde, toe dit nog Noord Transvaal was het plekke soos Pietersburg en Alldays jou mooi verduidelik waar jy jouself bevind. Daar iewers het ‘n meisie se oom ‘n plaas gehad, en ons het gaan kuier in die bosveld.

Een middag kom daar ‘n oom en…

Voortydige gespokery

Deur Datum gepubliseer: 9 Augustus 2017 2

Tant Sannie was ʼn goeie en geliefde mens wat alles in die oortreffende gedoen het. Niks aan haar was skamel of matig nie. Net soos haar lywigheid was haar menswees. As sy ʼn ligte kuggie sou gee, het oom Koos maar uit opstandigheid van irritasie gaan pêre omloop vir…

MARLBORO WALMS EN SKIETGEBEDE

Deur Datum gepubliseer: 19 Julie 2017 6

Hulle sê mos mense wat nie vloek terwyl hulle bestuur nie, hou duidelik nie hulle oë op die pad nie. Ek praat nie van al die slaggate wat groter as ons president se fire pool is nie, maar eerder van diegene wat skielik agter ‘n bos uitspring, jou na…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 55 gaste aanlyn

Bydrae Totale