Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Liegstories

Krisjan Visser maak ‘n plan (Brons)

Deur Datum gepubliseer: 19 Augustus 2019 2

15 kilometer van Norvalspont was die plaas Houvasjouhoed. Die topografie van die vallei waarin die plaas gelê het was presies dieselfde vorm as ‘n straalvliegtuig se enjin. Dit het veroorsaak dat daar konstant wind gewaai het. Nou nie daai ligte Suid-Ooster briesie van die Kaap nie . Nee, ons…

Stemtoetse

Deur Datum gepubliseer: 7 Mei 2019 4

Stemtoetse

In ons standard ses jaar op skool was dit soort van verpligtend om stemtoetse te doen. Elkeen moes ’n beurt kry om so ’n stukkie solo te sing sodat die sangjuffrou kon bepaal waar jou stem inval op die toonleer en seker ook om sommer dieselfde tyd te…

Toe vat daai garage-mannetjie my mos vir ‘n ride – of nie

Deur Datum gepubliseer: 7 Mei 2019 4

Toe vat daai garage-mannetjie my mos vir ‘n ride – of nie

So deur die jare steek die gesegde “spyt kom te laat” al meer en meer sy kop uit. Hoekom het ek nie in die Bybelkunde klas die tyd wat ou Dup nie in die klas was gebruik…

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 91 gaste aanlyn

Bydrae Totale