Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Liegstories

Boere resep – Oond gebakte baber.

Deur Datum gepubliseer: 21 Julie 2018 1

(Opgedra aan Dennis)

Hierdie beproefde reseppie is ingestuur deur tannie Vokkens van die papgooi klub, om verligting te bring vir die moeilike finansies van ons tyd.

Jy benodig:

1 vars gevangde baber (medium) 1 ses duim spyker en ‘n goeie hamer
1 stewige…

Werk.

Deur Datum gepubliseer: 4 Junie 2018 3

Die werk
van ‘n klerk,
het soos mis voor die son,
in onwerklikheid verval.
“Waarom dan werk?”
sê die klerk.

©Teárlach

‘n Hoe Pyndrumpel

Deur Datum gepubliseer: 25 April 2018 1

ʼn Hoë pyndrumpel

Ek lees nou onlangs ʼn rubriek oor die pyne wat mense beleef, en wat hulle als doen om dit te bekamp. In my familie moet jy tog net nie waag om te kla oor jou groottoon se liddoring nie, want spoedig sal elke gebore en aangetroude Uys…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 95 gaste aanlyn

Bydrae Totale