Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Wetenskapfiksie

Grond so rooi soos bloed

Deur Datum gepubliseer: 9 Mei 2016 8

Arek grawe met sy vingers in die droeë grond. Rooi stof koek onder die priester se vingernaels en klou aan die bloed wat sy verrimpelde hande vlek. Sy trane verwring die wêreld om hom tot ’n wasige, rooi poel. Hy stoot nog grond uit die vinnig gegraafde graf, vee…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 109 gaste aanlyn

Bydrae Totale